Edward Gibbon

Edward Gibbon
Portret, olie op doek, van Edward Gibbon deur Sir Joshua Reynolds (datum onbekend)
Gebore8 Mei 1737
Putney
Sterf16 Januarie 1794
NasionaliteitVlag van Engeland Engeland
BeroepSkrywer, historikus
Bekend virThe History of the Decline and Fall of the Roman Empire
Handtekening

Edward Gibbon (8 Mei (Gregoriaanse kalender) 1737, Putney - 16 Januarie 1794, Londen) was 'n Engelse historikus wat bekendheid verwerf het vir sy beskrywing van die agteruitgang van die Romeinse Ryk in sy boek The History of the Decline and Fall of the Roman Empire. Hy het deur hierdie omvangryke en omvattende werk die geskiedskrywing verander, sowel deur sy gebruik van bronne as deur sy ironiese taalgebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search